Hoërskool Brits Kampus
Hoërskool Brits Wapen

Hoërskool Brits

Koersvas na die Kruin

Welkom by die Britsies

Hoërskool Brits is 'n baken van uitnemendheid in die Noordwes-provinsie, toegewy aan die akademiese, sportiewe en kulturele ontwikkeling van elke leerder. Ons streef daarna om 'n omgewing te skep waar jongmense kan floreer en hul volle potensiaal kan bereik, gewortel in ons trotse tradisies en Christelike waardes.

Hoërskool Brits Wapen

Groot Nuus!

Hoërskool Brits Bied Aan:
Die Alles-in-Een-Pakket!

Wat behels die pakket?

  • Om 100% 'n volwaardige Britsie te wees!
  • Skoolfonds
  • Koshuisinwoning (Verblyf & Gesonde etes)
  • Toegang tot alle sport-, kultuur-, en ander aktiwiteite.

Vir slegs

R3950-00

per maand


Vir navrae kontak:

Mnr. Jakkie Louw