Belangrike inligting:

Die nuusbrief word weekliks uitgestuur op groepe. Die nuusbrief bevat belangrike nuus wat die week gebeur het of wat die volgende paar weke gaan gebeur.

Die Kwêvoël-koerant is ‘n jare lange tradisie van Hoërskool Brits. Ons poog om weekliks, of elke twee weekliks, die Kwêvoël uit te deel aan die omgewing. Die Kwêvoël gee ook die leerders van Hoërskool Brits die geleentheid om die skywers binne hulself te ontdek. Leerders skryf die berigte binne in die koerant.

Akademie:

Vind aangeheg Kwartaal 1 se toetsrooster, asook die Program van assesering.