
Finansies
Skoolfonds
Totale skoolfonds vir 2025:
R28 680-00
| Opsies beskikbaar: | Bedrag: |
|---|---|
| R2 868-00 @ 10 paaiemente Verpligtend vir alle Graad 12-leerders | R28 680-00 |
| R2 600-00 @ 11 paaiemente | R28 680-00 |
| R2 390-00 @ 12 paaiemente | R29 680-00 |
Koshuisgelde
Voorgestelde Koshuisgelde vir 2025
R26 400-00
| Opsies beskikbaar: | Bedrag: |
|---|---|
| R2 400-00 @ 11 paaiemente | R26 400-00 |
| Deposito vir breekskade | R500-00 |
| Dagstudente | R1 000-00 per maand (Sluit middagete in) |
GROOT NUUS!!!
DIE ALLES-IN-EEN-PAKKET!
Wat behels die pakket?
| 2026 | Bedrag: |
|---|---|
| Om 100% ‘n volwaardige Britsie te wees! | |
| Skoolfonds; | |
| Koshuisinwoning; | |
| Gesonde gebalanseerde etes; | |
| Jou eie koshuiskamer; | |
| Toegang tot alle sport-; kultuur-; en ander aktwiteite. | |
| Vir slegs R3950-00 per maand |
