Skooldrag

Somersdrag:

Dogters:
  • Voorgeskrewe maroen skoolromp (lengte: 4 vingers bokant die knie)
  • Wit sokkies met maroon en goudgeel strepies
  • Onopsigtelike onderklere

  • Voorgeskrewe skooltrui / Kleurbaadjie
  • Swart skoolskoene met veters of bandjies – geen patrone nie/geen modeskoene nie
  • Wit, geel, bruin, maroen of swart haarlinte, haarrekkies en/of bruin, swart, silwer of maroen haarknippies
  • Matriekdogters: Voorgeskrewe matriekdas

Seuns:

  • Voorgeskrewe grys kortbroek
  • Grys kortmouhemp
  • Voorgeskrewe grys skoolkouse met maroon en goudgeel strepies
  • Swart skoolskoene met veters (geen modeskoene)
  • Matriekseuns: Voorgeskrewe matriekdas

Wintersdrag:

Dogters:

  • Voorgeskrewe maroen skoolromp (lengte: 4 vingers bokant die knie)

  • Wit langmou toeknoophemp
  • Voorgeskrewe skooldas
  • Onopsigtelike onderklere
  • Voorgeskrewe skooltrui en/of kleurbaadjie (Geen sweetpakbaadjies)
  • Maroen sykouse
  • Voorgeskrewe das
  • Voorgeskrewe maroen skoolserp – opsioneel
  • Swart skoolskoene met veters of bandjies – geen patrone nie/geen modeskoene nie
  • Wit, geel, bruik, maroen of swart haarlinte, haarrekkies en/of bruin, swart, silwer of maroen haarknippies
  • Matriekdogters: Voorgeskrewe matriekdas
  • Opsioneel in die winter:
  • Voorgeskrewe grys langbroek
Seuns:
  • Voorgeskrewe grys langbroek
  • Swart/bruin gordel (belt)
  • Grys langmouhemp