Prosedure vir inskrywing.
Voltooi die inskrywingsvorm en besoek die skool.
Die voornemende leerder moet asseblief die ouer vergesel.
Die volgende moet saamgebring word:
-
‘n Afskrif van die leerder se ID-dokument of geboortesertifikaat
-
Voltooide inskrywingsvorm (by die skool beskikbaar of laai hier af)
-
Die leerder se jongste rapport
-
Afskrifte van beide ouers se ID-dokumente
-
Bewys van adres
-
Afskrif van immuniseringsrekord
-
Afskrif van finale egskeidingsbevel (indien van toepassing)