Hoërskool Brits, topskool in Noordwes. Sedert 1942.


Akademie

Ons leerders gee die toon aan. Vir meer as ‘n dekade bykans ‘n 100% matriekslaagsyfer.


Sport
Met bekwame afrigters en puik fasiliteite is dit voor die hand liggend dat ons leerders op die hoogste vlak kan deelneem en presteer.


Kultuur
Daar is min skole in die land wat die verskeidenheid kultuuraktiwiteite aanbied wat ons hier by Hoërskool Brits aanbied.


Beheerliggaam
Ons beheerliggaam beskik oor breë finansiële-, mediese-, pastorale-, konstruksie-, besigheid- en opvoedings-agtergrond en kennis.


Onderwysers
Top prestasies van leerders en puik onderwysers gaan hand aan hand.


Koshuis
WR Joycekoshuis is onlangs aangewys as die bes onderhoude koshuis in Noordwes.


Leerders
Gemiddelde leerders kry hier die geleentheid om uit te styg. Ons gee om vir mekaar en vir die gemeenskap wys dit ook met ons uitreikaksies.